Join Now

# Latest News

Submit News

30 November 2010 at 10:15 - Posted by Kroonstad

Kom ons bou die netwerk


894

Ek wil graag almal wat hier is, baie baie baie mooi vra om al jou vriende en mense van die dorp te nooi om deel te raak.

Ons wil graag hier meer inligting deur gee, oor goed wat in die dorp gebeur wat belang het op ons. Daar gebeur so baie goed wat nie in die koerant kom nie.

As jy nuus het om te deel asb, doen dit hierso. Rapporteer dinge wat gebeur,die slegte en goeie.

Kroonstad

Kroonstad (Moqhaka Municipality) Free State 11de Avenue, Kroonstad 9500, South Africa - 5 Members
Updated 30 November 2010
View Network
comments powered by Disqus