Location All
Crime Types   Date Range
between -
Incident #1882
Fraud

874

## Japonica Street, Marble Hall, Limpopo
02 July 2011 at 12:00 - Reported by Mariusp
Ek het n lose vending masjien aan n Mnr Andy Mbeki van Potch van Atmei Construction verkoop. Waat hy vir my die bewys van betaling ( Netbank ) gestuur het. Darm het ek net een van die goed vir hom gegee want daar bestaan glad nie so persoon nie. Die bewys van betaling is vervals, selfoon is af, en daar het nog nooit so persoon by Atmei Construction gewerk nie, En die geld wys ook glad nie in my rekening nie. Tans het hy een van die masjiene in sy besig.
comments powered by Disqus

Please Note: This is a Google Maps Street View of the approximate area where the crime occured. It is not necessarily the exact address view of the crime.