Location All
Crime Types   Date Range
between -
Incident #3513
Suspicious Activity

683

## Karelstr 112, Schoemansville, North-West
19 March 2012 at 20:00 - Reported by renier101
Reaksie om verdagte motorvoertuig te vind met samewerking van BN lede en Buurtwaglede in reaksie op poging to inbraak by Karelstraat 112 ongeveeer 10nm. Poging tot inbraak in motorvoertuig wat buite in erf staan, Sierra Whiskey het onmiddelik reageer en tekens van die poging tot inbraak bevestig en ondersteuning by die radiolid gegee. Beskrywing van die verdagte voertuig: Ou Toyota bakkie - wit kleur sonder nommerplate met Canopy op, twee persone voor in die voertuig en een persoon agter, kan moontlik gekoppel word aan die poging tot inbraak in Karelstraat 112 op 19 Maart. Die voertuig se ligte is nie goed nie
comments powered by Disqus

Please Note: This is a Google Maps Street View of the approximate area where the crime occured. It is not necessarily the exact address view of the crime.