Location All
Crime Types   Date Range
between -
Incident #3608
Residential burglary

851

## Malan 100, Hartbeespoort, North-West
14 April 2012 at 03:30 - Reported by renier101
The time indicated is between 3h00 and 5h00. Rapport van diefstal en hondevergiftiging, Malanstr 98/100: (vanoggend tussen 3h00 en 5h00) Rowers het ingebreek in Malanstraat 98 en 'n motorfiets gesteel. Die bure se honde in Malanstr 100 het waarksynlik begin rumoer en gif is oor die muur gegooi om hulle stil te maak. Twee honde het waarskynlik onmiddelik gevrek. Twee ander is vanoggend na Hartbeespoort Dierekliniek en Dr Petty het hulle stabiliseer en behandel. Beide sake is of sal by SAPS aangegee word. (Hartbeespoort Dierekliniek noodnnr: 083-2275904, Ifafi Dierekliiek noodnr: 0832635706)
comments powered by Disqus

Please Note: This is a Google Maps Street View of the approximate area where the crime occured. It is not necessarily the exact address view of the crime.