Location All
Crime Types   Date Range
between -
Incident #5099
Suspicious Activity

862

## Aalwynlaan, Bloemfontein, Free State
21 January 2012 at 11:30 - Reported by Anonymous
Verdagtes doen hulle voor as Pest Control amptenare betree die perseel en spuit dan kamtig die gif vir miere en ander peste vra glo R80.00 maar wanneer klaar gespuit het dan is die prys R900.00 of meer afhangende van die gebied wat bespuit is. Het dit reeds onder die aandag van die Parkweg Polisie stasie gebring.
comments powered by Disqus

Please Note: This is a Google Maps Street View of the approximate area where the crime occured. It is not necessarily the exact address view of the crime.